|
Weer 'n jaar verby
en intussen drie dae
van 2015, die kop is daarvan af
Wense is gemaak, die toekoms
sal daar nie aan hou
Dit dwing 'n besluitelose mens
tot reis in die tyd
deel wat my besig hou
met lang, vaste treë
Denke gaan soos verwag
die vinnigste deur los te laat
'n last van hede en verlede
Vanoggend vroeg om vyf uur
floot 'n voël, 'n mannetjie
'n welkomstlied vir ieder
wat hom wil sien en hoor
|